alternatiewe energie
Groen energie-oplossings vir ‘n volhoubare toekoms
Sonfin help boere om beheer oor hul energie-toekoms te neem In 'n tyd waar stygende elektrisiteitskoste, beurtkrag en toenemende insetuitgawes boere se winsgewendheid onder druk plaas, is alternatiewe energie-oplossings nie meer ’n luukse nie, maar ’n noodsaaklikheid. Vir baie boere gaan dit nie meer net oor besparing nie, maar[...]
VIDEO: Power Africa: Windturbines is die perfekte oplossing vir jou
Terwyl Suid Afrikaners draai na solarenergie om hulle huise by hul huise krag te gee is daar steeds 'n nood vir 24-uur elektirsiteit. Op bewolkte dae en in die aande kan jy dalk nie al die voordele van jou solar energie benut nie, maar Power Afrika het die oplossing[...]
Varkboere is gereed vir biogasproduksie
Varkboere sit op ‘n biogas energiegoudmyn en is bereid om dit met die res van Suid-Afrika te deel. Maar dit kan slegs gebeur as die owerheid net ‘n paar werklikhede in ag wil neem en bereid is om te begin om geld op die regte plekke te bestee.Mnr James[...]
Landbou belê in sonkrag
Van Suid-Afrika se voorste vrugteplase belê nou grootskaals in sonpaneel-aanlegte. Lourensford-landgoed in Somerset-Wes het pas aangekondig dat die plaas meer as R7 miljoen belê het in ’n 500 kWp fotovoltaïese sonpaneel-aanleg op die wynkelder se dak.