sonkragprojekte
Groen energie-oplossings vir ‘n volhoubare toekoms
Sonfin help boere om beheer oor hul energie-toekoms te neem In 'n tyd waar stygende elektrisiteitskoste, beurtkrag en toenemende insetuitgawes boere se winsgewendheid onder druk plaas, is alternatiewe energie-oplossings nie meer ’n luukse nie, maar ’n noodsaaklikheid. Vir baie boere gaan dit nie meer net oor besparing nie, maar[...]