VIDEO: Power Africa: Windturbines is die perfekte oplossing vir jou

Power Africa
Terwyl Suid Afrikaners draai na solarenergie om hulle huise by hul huise krag te gee is daar steeds ‘n nood vir 24-uur elektirsiteit.
Op bewolkte dae en in die aande kan jy dalk nie al die voordele van jou solar energie benut nie, maar Power Afrika het die oplossing vir jou.
Deur ‘n windturbine by jou bestaande solarenergie eenheid te voeg kan jy verseker dat jou huis se ligte dag-en-nag aanbly.
Laat Power Afrika jou vertel hoe. En daar is sommer ‘n lekker afslag ook op die spel. SMS Solar na 43366 vir meer inligting of skakel hulle by 012 809 2281, jy kan ook ‘n e-pos stuur aan cc@power-africa.co.za of hulle webtuiste besoek by www.power-africa.co.za.