Q-Reeks

Video: Die Valtra Q-reeks, ‘n slim, gerieflike en kragtige trekker-reeks

Die Valtra Q-reeks is ’n nuwe reks hoëkrag-trekkers wat die gaping tussen die T- en S-reeks vul. Met ’n enjinuitset van 170 tot 224 kW en ’n 7,4 liter EcoPower-enjin, bied hierdie meesterstuk gevorderde slimtegnologie, ISOBUS/GPS-integrasie en ongeëwenaarde gerief. Die ruim kajuit met uitstekende sigbaarheid, omgekeerde ry-opsie en 'n[...]

By Spesialisskrywer|17th December 2025|Categories: Videos|Tags: , , , , |
0
Go to Top