Sakeliga KragDag

Sakeliga KragDag Sentraal 2024: ’n Viering van Selfstandigheid en Alternatiewe Oplossings

Van 8 tot 10 Augustus 2024 het Sakeliga KragDag Sentraal 2024 plaasgevind op Diamantvallei Landgoed, net 20 km oos van Pretoria. Hierdie jaarlikse ekspo, wat bekend is vir sy klem op alternatiewe energie en selfstandigheid, het weereens besoekers van heinde en verre gelok, met ’n tema wat die kern[...]

By Specialist Writer|13th August 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Sakeliga KragDag 2024: 8-10 Augustus 2024

Sakeliga KragDag 2024, 'n volhoubare en selfstandigheids-ekspo, vind plaas van 8-10 Augustus by die Diamantvallei Landgoed, 20km oos van Pretoria. Die ekspo fokus op 'n vryword-lewe deur volhoubare en selfstandigheidsoplossings soos hernubare en alternatiewe energie, water, veiligheid, gesondheid, voedselproduksie, opvoedkunde, vervoer en konstruksie. Dit moedig 'n maker- en kreatiewe[...]

By Specialist Writer|11th July 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |

KragDag bring weer alternatiewe na die Wes-Kaap!

Met toenemende Eskom beurtkrag, veiligheidsprobleme, dreigende waterkrisisse, ontoeganklike paaie en wanpresterende onderwys in staatskole, kan niemand meer bekostig om net te kla oor die huidige stand van sake nie. Ons moet sélf alternatiewe begin vind. Dáárom sê Sakeliga KragDag vanjaar ‘Daar is 'n alternatief!’ by ons tweede Wes-Kaap-selfstandigheidsekspo by[...]

By Specialist Writer|4th March 2024|Categories: Articles, Resource management|Tags: |

Sakeliga KragDag bring bekende Gauteng “kragstasie” Kaap toe

KragDag, die bekende doen-jou-eie-ding selfstandigheidsekspo, sal saam met Sakeliga as hoofborg, vir twee dae ‘n “kragstasie” in die Wes-Kaap, net buite Malmesbury oprig wanneer dié ekspo vir die eerste keer op 17 en 18 Februarie 2023 op die bekende Môreson Plaas aangebied word.HP Steyn, besturende direkteur van KragDag verduidelik:[...]

By Specialist Writer|17th November 2022|Categories: Nuus|Tags: , |

Sakeliga KragDag: Die grootste alternatiewe energie en selfstandigheid-ekspo in die land (en grootste Landbouskou in Gauteng)

Hierdie jaarlikse doen-jou-eie-ding ekspo word vanjaar vir die dertiende keer aangebied van 11-13 Augustus, net 20km buite Pretoria op Diamantvallei Landgoed! Sakeliga KragDag 2021 is deur 21 000 mense bygewoon, wat dit ook die grootste ekspo vir die jaar in Suid-Afrika maak! Die ekspo het in 2008 ontstaan toe[...]

By Specialist Writer|23rd May 2022|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top