kragstasie
Sakeliga KragDag bring bekende Gauteng “kragstasie” Kaap toe
KragDag, die bekende doen-jou-eie-ding selfstandigheidsekspo, sal saam met Sakeliga as hoofborg, vir twee dae ‘n “kragstasie” in die Wes-Kaap, net buite Malmesbury oprig wanneer dié ekspo vir die eerste keer op 17 en 18 Februarie 2023 op die bekende Môreson Plaas aangebied word.HP Steyn, besturende direkteur van KragDag verduidelik:[...]