selfstandigheid
KragDag 2026 beklemtoon selfstandigheid: Druppels word strome, strome word riviere
KragDag 2026 het van 6 tot 8 Augustus vir die 17de keer op Diamantvallei Landgoed, naby Rayton, plaasgevind. Met ’n sterk fokus op selfstandigheidsoplossing waaronder alternatiewe energie, landbou, opvoedkunde en avontuur het die ekspo weer ’n platform gebied waar die hele gesin inspirasie, inligting en praktiese oplossings kon ontdek.[...]
Sakeliga KragDag Sentraal 2024: ’n Viering van Selfstandigheid en Alternatiewe Oplossings
Van 8 tot 10 Augustus 2024 het Sakeliga KragDag Sentraal 2024 plaasgevind op Diamantvallei Landgoed, net 20 km oos van Pretoria. Hierdie jaarlikse ekspo, wat bekend is vir sy klem op alternatiewe energie en selfstandigheid, het weereens besoekers van heinde en verre gelok, met ’n tema wat die kern[...]