KragDag 2026
KragDag 2026 beklemtoon selfstandigheid: Druppels word strome, strome word riviere
KragDag 2026 het van 6 tot 8 Augustus vir die 17de keer op Diamantvallei Landgoed, naby Rayton, plaasgevind. Met ’n sterk fokus op selfstandigheidsoplossing waaronder alternatiewe energie, landbou, opvoedkunde en avontuur het die ekspo weer ’n platform gebied waar die hele gesin inspirasie, inligting en praktiese oplossings kon ontdek.[...]
KragDag 2026 bied meer as ooit: 700+ uitstallers, nuwe hoogtepunte en ‘n propvol program
Diamantvallei Landgoed, Rayton | 6–8 Augustus 2026 KragDag 2026 open hierdie week sy hekke en beloof om die grootste en mees omvattende weergawe van die ekspo nóg te wees. Met meer as 700 uitstallers, 'n uitgebreide program, praktiese demonstrasies en splinternuwe aantrekkings is daar vanjaar meer as ooit vir[...]