Sakeliga KragDag

Sakeliga KragDag Ekspo 2021

Die eerste groot ekspo aangebied na 19 maande se grendelstaat beperkings Die Sakeliga KragDag ekspo, ‘n selfstandigheid-ekspo is die afgelope naweek van 14-16 Oktober suksesvol 20km oos van Pretoria aangebied. ‘n Rekord getal van 488 ondernemings het by die ekspo uitgestal en dit is weer deur 21 000 mense oor[...]

By Specialist Writer|20th October 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Tshwane stop Sakeliga KragDag ekspo

Dit is met groot teleurstelling dat daar aankondig is dat die Sakeliga KragDag ekspo wat volgende week sou plaasvind, deur die Tshwane munisipaliteit gekelder is. Tshwane se Events Management afdeling het die organiseerders van die jaarlikse Sakeliga KragDag ekspo verbied om met die ekspo voort te gaan wat op[...]

By Specialist Writer|24th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top