ligte
Gebruik die natuur om die ligte aan te hou: Power Africa wys jou hoe
Met elektrisiteitspryse wat konstant verhoog word en ՚n onbetroubare elektrisiteitsnetwerk, soek verbruikers na nuwe langtermynoplossings. “Dit is juis in die landbousektor waar volgehoue energie van uiterste belang is, en daar waar die impak van SuidAfrika se energiekrisis die hardste gevoel word,” sê Francois Botha, direkteur van Power Africa. Power[...]