Quantec navorsing
British American Tobacco rook steeds die pyp in SA ekonomie
‘n Studie deur die onafhanklike ontleders, Quantec Navorsing, het die beduidende ekonomiese bydrae wat BAT(British American Tobacco) SA tot die nasionale ekonomie uitmaak uitgelig. Dit demonstreer die skaal van die maatskappy se regstreekse impak asook die van die wyer waardeketting. Volgens Quantec Navorsing, is BAT SA se totale bydrae[...]