transformasie
Nasie in Gesprek kyk na die suksesvolle transformasie inisiatiewe in landbou
Suid-Afrika se uithaler landbougespreksprogram, Nasie in Gesprek, het ‘N UITSTALLING VAN SUKSESVOLLE TRANSFORMASIE INISIATIEWE IN LANDBOU bespreek gedurende die eerste sessie van dag twee van Nampo Oesdag wat in Bothaville plaasgevind het. Power FM aanbieder en Besturende Direkteur, Andile Khumalo, was die gasheer vir ʼn paneel wat Roelf Meyer[...]
Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad
TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is. TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om sy databasis korrek te hou. Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar gestel moet[...]