ProAgri SA 308
ProAgri SA 308
Beste ProAgri-leser, Ons staan aan die begin van ’n nuwe seisoen - ’n tyd van hoop, van voorbereiding, en van harde werk. Vir baie boere is dit planttyd, ’n kritieke tyd waarin elke besluit, elke saadjie en elke pit in die grond asook elke reëndruppel, ’n verskil kan maak.[...]