Jongboerkonferensie

TLU SA se Jongboerkonferensie 2025: ‘n Baken vir die toekoms van Suid-Afrikaanse landbou

‘n Hoogtepunt vior jongboere van regoor die land was TLU SA se onlangse Jongboerkonferensie, wat onlangs by Future Africa aan die Universiteit van Pretoria plaasgevind het. Dit was 'n wegspringpunt vir jongboere om nie net te leer van ervare sprekers nie, maar ook om strategiese en skeppende denke in[...]

By Jaco Cilliers|28th March 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , |

TLU SA Jongboerkonferensie: Die toekoms van landbou saam onder een dak

“Die toekoms van landbou.” Dít is hoe mooi Belinda Labuschagne van Belinda Boer die klomp jongboere in die vertrek opgesom het. Sy het verwys na die jongboere wat die TLU SA Jongboerkonferensie bygewoon het. Die geleentheid het op 15 Maart 2024 by die Voortrekkermonument in Pretoria plaasgevind. Vanjaar se[...]

By Ashleigh Schubert|9th April 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
Go to Top