Categories: NuusPublished On: 24th January 2019

Jongboerkonferensie 2019: Tyd vir saamstaan

By 0 min read
76 words

jongboerkonferensie

Is jy 40 jaar of jonger en boer jy? Dan word jy vriendelik uitgenooi na TLU SA se 2019 Nasionale Jongboerkonferensie.

Wanneer: 22 Februarie 2019

Waar: Weesgerus, Modimolle

Tyd: 08:00

Die tema:  “Tyd vir saamstaan”

Lede:  Gratis

Nie-lede:  R150

Bespreek voor Woensdag, 13 Februarie 2019 deur op die volgende skakel te kliek.

Registrasie:  http://tlu.co.za/index.php/af/37-afrikaans/552-jongboerkonferensie.html

Program:  http://tlu.co.za/images/Jonboerkonferensie_2019_Program.pdf

Navrae by Runel Matthews 012-804-8031

Program: 2019 TLU SA JBK Program

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0