Jongboere
Limagrain belê in meer as saad, hulle belê in Suid-Afrika se volgende geslag boere
Tydens ’n onlangse besoek aan die Hoër Landbouskool Marlow in Cradock in die Oos-Kaap, het dit duidelik geword dat Limagrain se betrokkenheid veel verder strek as slegs produkte op ’n rak. Vir die afgelope vyf jaar werk Limagrain nou saam met die skool om die leerders bloot te stel[...]
TLU SA se Jongboer-konferensie: Nuwe generasie boere hou oog op toekoms
Op 13 Maart vanjaar het jong boere, rolspelers in die landboubedryf en ondersteuners by Gecko Ridge in Mooiplaats, Pretoria, bymekaar gekom vir TLU SA se Jongboer-konferensie. Met die tema “Boer 2.0: Die nuwe generasie boer” het die dag gefokus op die rol wat jong boere moet speel in die[...]
TLU SA se Jongboerkonferensie 2025: ‘n Baken vir die toekoms van Suid-Afrikaanse landbou
‘n Hoogtepunt vior jongboere van regoor die land was TLU SA se onlangse Jongboerkonferensie, wat onlangs by Future Africa aan die Universiteit van Pretoria plaasgevind het. Dit was 'n wegspringpunt vir jongboere om nie net te leer van ervare sprekers nie, maar ook om strategiese en skeppende denke in[...]