saadinnovasie
Limagrain belê in meer as saad, hulle belê in Suid-Afrika se volgende geslag boere
Tydens ’n onlangse besoek aan die Hoër Landbouskool Marlow in Cradock in die Oos-Kaap, het dit duidelik geword dat Limagrain se betrokkenheid veel verder strek as slegs produkte op ’n rak. Vir die afgelope vyf jaar werk Limagrain nou saam met die skool om die leerders bloot te stel[...]