vrugte
Sagtevrugtebedryf vereer uitblinkers
Sewe toppresteerders in die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf is Vrydagaand by ’n glansgeleentheid op Somerset-Wes vir hulle uitsonderlike bydrae in dié bedryf vereer. Die toekennings is vanjaar toegeken aan: - Charmaine Scholtz, Spesialis Landbouwerker van die Jaar; - Sivuyile Maguga Solitswayi en Irene Jansen, saam vir Algemene Landbouwerker van die Jaar;[...]
Warm Natalse plaas behaal sukses met koue aarbeie
Cappeny Estates-plaas in Ballito, ‘n dorp wat 40 kilometer noord van Durban geleë is, maak geskiedenis. Aarbeie, wat gewoonlik in lae temperature groei, floreer op hierdie plaas. Toe Xolani Gumede en sy vrou die plaas in 2013 in ‘n warm en bedompige streek begin het, was hulle nie seker[...]
R159 000 vir ‘n tros druiwe
‘n Vrugtehandelaar het ‘n trossie druiwe met 30 korrels vir £8 350 (R159 000) by ‘n vrugteveiling in Japan gekoop. Die druiwekorrel is nie jou gewone druiwekorrel nie, want hy is so groot soos ‘n tafeltennisballetjie. Die trotse handelaar, Takamaru Konishi, sê hy sal dit in sy winkel uitstal[...]
Pomelo verkope verminder
Hoedspruit en Letsitele, waar sowat 60% van Suid-Afrika se pomelo’s groei, ly onder erge droogte en die gebied is verlede jaar, November, ook deur hael geslaan. Voorspellings vir die komende seisoen se produksie is baie laag.Erwee Topham van Alliance Fruit sê dat sommige boere ‘n totale verlies gaan hê[...]
So kies jy 'n spuit vir boorde en wingerde
Net so belangrik as wat die spuit vir die saaiboer is, so belangrik – of dalk selfs belangriker – is dit vir die vrugte- en wingerdboer. Ook hierdie boere is die prooi van ’n hele leërskare peste en plae, en sonder ’n doeltreffende spuit om homself te verdedig, is die vrugteboer gedoem tot gevoelige winsverlies.