druiwe

Meer gerief, kapasiteit, krag en produktiwiteit: Die Nuwe BRAUD 8.50L kompakte druiwe-oesmasjien van New Holland

New Holland het sy reeks kompakte selfaangedrewe druiwe-oesmasjiene vernuwe met die vrystelling van ’n opgedateerde 2024-reeks, wat die nuwe BRAUD 7.50M, 7.30L en 8.50L modelle insluit. Hierdie masjiene volg op die vorige BRAUD 7030M, 7030L en 8030L, en bied ’n vars ontwerp, meer krag, verbeterde operateurgerief en gevorderde oesfunksies.[...]

By Spesialisskrywer|15th September 2025|Categories: Meganisasie|Tags: , , , |

Francois Rossouw: WK Jongboer “’n waardige ambassadeur”

Francois Rossouw van Mooigezicht Estates in die Hexriviervallei  is pas aangewys as Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2025. Francois is die vierde geslag wat sedert 2018 op die familieplaas in De Doorns in die Hexriviervallei met tafeldruiwe boer. Grootwordjare Francois het hier tussen die wingerde in die[...]

By Tisha Steyn|24th June 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , |

VIDEO: New Holland druiwe-oesmasjiene | NAMPO Kaap 2024

Vanaf 1975 het spesialisspanne by die Coëx-fabriek in Frankryk meer as 15 000 druiwe-oesmasjiene ontwerp, verfyn en geproduseer. Die Braud-geskiedenis stel ‘n maatstaf in vervaardigingsgehalte, druiwe-oesgehalte, en voldoen aan die multifunksie behoeftes vir wynboere regoor die wêreld. Die Braud 9000L en X-reeks is gebou met bewese Braud DNA om[...]

By Specialist Writer|2nd October 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |

R159 000 vir ‘n tros druiwe

‘n Vrugtehandelaar het ‘n trossie druiwe met 30 korrels vir £8 350 (R159 000) by ‘n vrugteveiling in Japan gekoop.  Die druiwekorrel is nie jou gewone druiwekorrel nie, want hy is so groot soos ‘n tafeltennisballetjie. Die trotse handelaar, Takamaru Konishi, sê hy sal dit in sy winkel uitstal[...]

By Benine Ackermann|12th July 2016|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top