oesmasjien

Meer gerief, kapasiteit, krag en produktiwiteit: Die Nuwe BRAUD 8.50L kompakte druiwe-oesmasjien van New Holland

New Holland het sy reeks kompakte selfaangedrewe druiwe-oesmasjiene vernuwe met die vrystelling van ’n opgedateerde 2024-reeks, wat die nuwe BRAUD 7.50M, 7.30L en 8.50L modelle insluit. Hierdie masjiene volg op die vorige BRAUD 7030M, 7030L en 8030L, en bied ’n vars ontwerp, meer krag, verbeterde operateurgerief en gevorderde oesfunksies.[...]

By Spesialisskrywer|15th September 2025|Categories: Meganisasie|Tags: , , , |

New Holland vier 50 jaar van oesmasjieninnovasie

Sedert 1975 is New Holland se Twin Rotor™-stropers die onbetwiste markleiers in terme van kragdoeltreffendheid, kapasiteit, graan- en strooigehalte. Ons vier 50 jaar van voortdurende ontwikkeling en verbetering van die CR-stroperreeks, toegerus met die nuutste tegnologie vir voortreflike kraguitset, werkverrigting, kapasiteit, en graan- en strooi-gehalte.  Binne die New Holland[...]

VIDEO: New Holland druiwe-oesmasjiene | NAMPO Kaap 2024

Vanaf 1975 het spesialisspanne by die Coëx-fabriek in Frankryk meer as 15 000 druiwe-oesmasjiene ontwerp, verfyn en geproduseer. Die Braud-geskiedenis stel ‘n maatstaf in vervaardigingsgehalte, druiwe-oesgehalte, en voldoen aan die multifunksie behoeftes vir wynboere regoor die wêreld. Die Braud 9000L en X-reeks is gebou met bewese Braud DNA om[...]

By Specialist Writer|2nd October 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |
0
Go to Top