Braud

New Holland Braud-oesmasjiene: 50 jaar van produksie-uitnemendheid

New Holland vier die 50ste herdenking van die bekendstelling van die eerste selfaangedrewe Braud druiweoesmasjien, en beklemtoon daarmee New Holland se vertroue in die vervaardigingsgehalte by die handelsmerk se Centre of Excellence in Coëx, Frankryk. Dit verseker boere van hoë betroubaarheid en lae bedryfskoste. Kompakte Braud 8.50L-druiweoesmasjien New Holland[...]

By Artikel voorsien|1st December 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

VIDEO: New Holland se Braud 8.50L is by NAMPO Kaap bekendgestel

Die 8.50L Kompakte Druiwe-oesmasjien is toegerus met die BRAUD-funksies wat jy ken en vertrou, en is herontwerp en verbeter. Shaking Dynamic Control laat fyn afstelling van die roeraksie toe om by die gewas en toestande te pas. Die hoë kapasiteit Noria-mandjievervoerbandstelsel – ՚n kenmerk van BRAUD-masjiene sedert 1979 –[...]

By Spesialisskrywer|6th October 2025|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , |

Meer gerief, kapasiteit, krag en produktiwiteit: Die Nuwe BRAUD 8.50L kompakte druiwe-oesmasjien van New Holland

New Holland het sy reeks kompakte selfaangedrewe druiwe-oesmasjiene vernuwe met die vrystelling van ’n opgedateerde 2024-reeks, wat die nuwe BRAUD 7.50M, 7.30L en 8.50L modelle insluit. Hierdie masjiene volg op die vorige BRAUD 7030M, 7030L en 8030L, en bied ’n vars ontwerp, meer krag, verbeterde operateurgerief en gevorderde oesfunksies.[...]

By Spesialisskrywer|15th September 2025|Categories: Meganisasie|Tags: , , , |

New Holland druiwe-oesmasjiene

Braud druiwe-oesmasjiene en wynmaak is al 49 jaar lank sinoniem met mekaar. Hulle werk vinnig om druiwe te oes binne die venster waar wyndruiwe die hoogste suikerinhoud het. Vanaf 1975 het ons spesialisspanne by die Coëx-fabriek in Frankryk meer as 15 000 druiwe-oesmasjiene ontwerp, verfyn en vervaardig. Die Braud-geskiedenis[...]

By Specialist Writer|16th September 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
0
Go to Top