Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 6th October 2025

VIDEO: New Holland se Braud 8.50L is by NAMPO Kaap bekendgestel

By 0 min read
83 words

NEW HOLLAND_8.50 BRAUD_TNreg

Die 8.50L Kompakte Druiwe-oesmasjien is toegerus met die BRAUD-funksies wat jy ken en vertrou, en is herontwerp en verbeter. Shaking Dynamic Control laat fyn afstelling van die roeraksie toe om by die gewas en toestande te pas.

Die hoë kapasiteit Noria-mandjievervoerbandstelsel – ՚n kenmerk van BRAUD-masjiene sedert 1979 – gee hierdie masjiene al die kapasiteit wat nodig is om die inkomende gewaslading te hanteer, maar met die respek vir die wingerde van ՚n menslike plukker.

Kyk die video vir meer inligting:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0