Braud 8.50L-druiweoesmasjien
New Holland Braud-oesmasjiene: 50 jaar van produksie-uitnemendheid
New Holland vier die 50ste herdenking van die bekendstelling van die eerste selfaangedrewe Braud druiweoesmasjien, en beklemtoon daarmee New Holland se vertroue in die vervaardigingsgehalte by die handelsmerk se Centre of Excellence in Coëx, Frankryk. Dit verseker boere van hoë betroubaarheid en lae bedryfskoste. Kompakte Braud 8.50L-druiweoesmasjien New Holland[...]