Wesgro
Brexit: SA boere is bekommerd oor uitvoere
Die Wes-Kaapse boere is bekommerd oor toegang tot hulle grootste uitvoermarkte. Nadat Brittanje gestem het om die Europese Unie te verlaat, het Wesgro, die toerisme-, handel- en beleggingspromosie-agentskap vir die hele Wes-Kaap, gesĂȘ die referendum het baie onsekerheid by Wes-Kaapse organisasies geskep. Veral diegene wat na die Verenigde Koninkryk[...]