Brexit
SA wynbedryf baat glo by Brexit
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf kan 100 000+ werksgeleenthede teen 2025 skep sê Michael Mokhoro, beleggersskakelbestuurder vir Suid-Afrika se wyn- en brandewyn-bedryf. Dit kan volgens hom toegeskryf word aan die besluit van Brittanje om aan die Europese Unie te onttrek. Hy sê Suid-Afrika se huidige ooreenkoms van die belastingvrye kwota van[...]
Brexit: SA boere is bekommerd oor uitvoere
Die Wes-Kaapse boere is bekommerd oor toegang tot hulle grootste uitvoermarkte. Nadat Brittanje gestem het om die Europese Unie te verlaat, het Wesgro, die toerisme-, handel- en beleggingspromosie-agentskap vir die hele Wes-Kaap, gesê die referendum het baie onsekerheid by Wes-Kaapse organisasies geskep. Veral diegene wat na die Verenigde Koninkryk[...]