wynbedryf

Vrou wys staal in wynbedryf

deur Tisha Steyn Dr Erna Blancquaert is onlangs aangewys as een van vier vlagdraers vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Die vier uitnemende indiwidue in die wynbedryf is in Februarie tydens die jaarlikse wynoesherdenkingsgeleentheid op Groot Constantia in Kaapstad, die eerste wynplaas in die land, vereer as rigtingwysers vir toekomstige geslagte.[...]

Vennootskap van Blaauwklippen en Van Loveren goed vir SA wynbedryf

Die ikoniese Stellenbosse wynlandgoed en leefstyl-bestemming Blaauwklippen en die toonaangewende familie-maatskappy Van Loveren van die Robertson-vallei het aangekondig dat hulle ’n strategiese vennootskap sal aangaan wat daarop gemik is om hul premium-aanbiedings aan die plaaslike mark ’n verdere hupstoot te gee, maar spesifiek om van hul fynproewers-handelsmerke ’n veel[...]

By Specialist Writer|26th May 2022|Categories: News|Tags: , , , , |

SA wynbedryf baat glo by Brexit

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf kan 100 000+ werksgeleenthede teen 2025 skep sê Michael Mokhoro, beleggersskakelbestuurder vir Suid-Afrika se wyn- en brandewyn-bedryf.  Dit kan volgens hom toegeskryf word aan die besluit van Brittanje om aan die Europese Unie te onttrek. Hy sê Suid-Afrika se huidige ooreenkoms van die belastingvrye kwota van[...]

By Benine Ackermann|6th July 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Van Loveren: Doen alles reg en wen die pryse

’n Wynplaas wat voorwaar op verskillende gebiede aan die spits is, is die De Goree-wynplaas wat die Van Loveren-handelsmerk se wyn verskaf. Van Loveren se Five’s Reserve Pinotage 2013 is onlangs tydens die Michelangelo International Wine & Spirits Awards met die trofee vir die beste Fairtrade-rooiwyn bekroon – een van slegs 15 trofeë waarop meer as 1 500 wyne vanjaar hulle oog gehad het.

By Specialist Writer|15th October 2014|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top