Van Loveren

Vennootskap van Blaauwklippen en Van Loveren goed vir SA wynbedryf

Die ikoniese Stellenbosse wynlandgoed en leefstyl-bestemming Blaauwklippen en die toonaangewende familie-maatskappy Van Loveren van die Robertson-vallei het aangekondig dat hulle ’n strategiese vennootskap sal aangaan wat daarop gemik is om hul premium-aanbiedings aan die plaaslike mark ’n verdere hupstoot te gee, maar spesifiek om van hul fynproewers-handelsmerke ’n veel[...]

By Specialist Writer|26th May 2022|Categories: News|Tags: , , , , |

Van Loveren: Doen alles reg en wen die pryse

’n Wynplaas wat voorwaar op verskillende gebiede aan die spits is, is die De Goree-wynplaas wat die Van Loveren-handelsmerk se wyn verskaf. Van Loveren se Five’s Reserve Pinotage 2013 is onlangs tydens die Michelangelo International Wine & Spirits Awards met die trofee vir die beste Fairtrade-rooiwyn bekroon – een van slegs 15 trofeë waarop meer as 1 500 wyne vanjaar hulle oog gehad het.

By Specialist Writer|15th October 2014|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top