Namibiese

SA maak die deur toe vir Namibiese vee

Die Suid-Afrikaanse regering se nuwe regulasies op die invoer van vee sal die Namibiese veebedryf raak en kan produsente se inkomste verminder. Die nuwe invoerregulasies vir die uitvoer van beeste, skape en bokke van Namibiƫ, Botswana, Lesotho en Swaziland na Suid-Afrika is daarop gemik om die land se dieregesondheidstatus[...]

By Benine Ackermann|29th June 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top