windlanings
Sitrus: Meer fokus op windlanings nodig
In die laaste helfte van die jaar kan die Wes-Kaap se suidoostelike winde baie skade aanrig aan jong mandaryn-vrugte, omdat dit saamval met die eerste 12 weke na vrugset. Wanneer die wind meer intens raak tussen Oktober en Desember kan dit tot 87% van die windskade wat in ‘n[...]