oorstroom

Burgerlike organisasies help om 25 miljoen liter water van plaaspaaie te verwyder

AfriForum se Ellisras-tak het vir 13 dae lank gespook om saam met Saai en die plaaslike boeregemeenskap van Lephalale (Ellisras) ongeveer 25 miljoen liter water van paaie af te pomp nadat groot dele van diƩ gebied oorstroom het. Dit het nagenoeg 650 liter diesel geverg om die water uitgepomp[...]

By Spesialisskrywer|17th February 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , , |
0
Go to Top