Rouxville
Rouxville Plaasmoord en daaropvolgende arrestasie
“Landbougemeenskappe in die Vrystaat is erg geskok deur die Plaasmoord wat in die Rouxville area die afgelope naweek plaasgevind het (7 Desember 2024), waar Mnr Jaco van Wyk wie op die plaas Charles Post gewoon het, vermoor is. Enige plaasaanval en of -moord wie ook al die slagoffers daarvan[...]
Aanvallers in hof oor Rouxville-plaasmoord
Twee mans wat beskuldig word van die plaasmoord by Rouxville in die Vrystaat, verlede week, het gister in die hof verskyn en hulle verhoor is uitgestel tot Vrydag. Die twee is verlede Vrydagaand in Bloemfontein aangekeer met die eiendom van die boer en sy vrou. Een van die beskuldigdes[...]