Veiligheidskabinet
Aanvallers in hof oor Rouxville-plaasmoord
Twee mans wat beskuldig word van die plaasmoord by Rouxville in die Vrystaat, verlede week, het gister in die hof verskyn en hulle verhoor is uitgestel tot Vrydag. Die twee is verlede Vrydagaand in Bloemfontein aangekeer met die eiendom van die boer en sy vrou. Een van die beskuldigdes[...]