plase

Saai bekommerd oor grondeise

Die toename in die getal grondeise wat in die aanloop tot 2021 se plaaslike verkiesings weer aktief verwerk word, is vir die Suider-Afrika Agri-inisiatief (Saai) ’n bron van kommer. “Dié verhoogde aktiwiteit word weerspieël in ’n toename in plaasbesoeke deur eisers en amptenare verbonde aan die grondeisekommissie, aanbiedinge aan[...]

By Specialist Writer|14th August 2020|Categories: Nuus|Tags: , |

Boere sal nie toelaat dat hulle plase gesteel word nie

Boere in die Oos-Kaap is dit eens dat geen plase deur die regering se self-gewettigde diefstal sal plaasvind nie en berei hulle voor om met alles tot hulle beskikking hulle wetlike eiendom te beskerm. Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap voorsitter, het die stelling gemaak na afloop van ’n e-konferensie vir[...]

By Specialist Writer|13th August 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

VL doen beroep oor grensveiligheid op regering ná Ladybrand-moord

Vrystaat Landbou (VL) is saam hartseer en spreek sy innige meegevoel uit teenoor die familie, kollegas en gemeenskap van Ladybrand wat deur die moord van ’n plaasbestuurder en beweerde verkragting van sy vrou geruk is. VL sal sy kommunikasiestrategie gebruik om seker te maak die Landelike-beveiligingstrategie (LBS) sluit almal[...]

By Specialist Writer|22nd March 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , |
0
Go to Top