plastiek
Herwinning op jou plaas is elkeen se verantwoordelikheid
Herwinning is ՚n gonswoord wat op almal se senuwees werk. Jy voel skoon skuldig as jy nié ՚n plastiek- of glasbottel in die herwinningsak in jou kombuis gooi nie. Maar dit is nog maklik – een maal ՚n week kom haal ՚n lorrie die sakke en jy het jou[...]