VS

Ouditeur-generaal verslag bevestig VS probleme in polisie, paaie en vervoer departement

Die ouditeur-generaal het onlangs bevestig dat die Vrystaatse departement van polisie, paaie en vervoer R1,138 miljard verkwis het, waarvan R96 miljoen ongemagtigde uitgawes is. Die swak toestand van paaie in die Vrystaat was ’n sentrale besprekingstema van Vrystaat Landbou (VL) se onlangse distriksvergaderings wat regoor die provinsie aangebied is.[...]

By Specialist Writer|7th April 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

VS steier onder 10 plaasmoorde sedert April 2020

Die onlangse plaasmoord van Poenkie Bisset van Smithfield, bring die aantal plaasmoorde in die Vrystaat op tien te staan. Die Vrystaat is gedurende 1 April tot 30 November 2020 deur 53 plaasaanvalle op landbougrond geruk. Die Bisset moord te Smithfield is die 10de moord op landbougrond sedert April 2020.[...]

By Specialist Writer|21st December 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Nuwe kommunikasiebeleid in VS in stryd teen veediefstal

’n Nuwe kommunikasiebeleid is geformuleer om die kopseer van veediefstal in die Vrystaat meer doeltreffend aan te spreek. Die Vrystaatse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die provinsie en Vrystaat Landbou (VL) het saamgespan om dit vir hul lede makliker te maak om te weet watter riglyne om te[...]

By Specialist Writer|27th January 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , , |
0
0
Go to Top