veediefstal
Heilbron-boere versoek beter polisiëring infrastruktuur om veediefstal aan te spreek
Boere in die Heilbron en omliggende gebiede meen hulle is totaal uitgelewer aan veediefstal. Dié inligting het aan die lig gekom tydens ʼn vergadering op 24 Maart 2022 in Heilbron waar Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) met boere in die Heilbron en omliggende gebiede vergader[...]
Toename in veediefstal aanmelding langs Lesothogrens
Die Vrystaat provinsie het vir die tweede kwartaal van 2021/2022 reeds 847 aangemelde veediefstalsake gehad. Dié syfer is volgens ’n verslag wat gesamentlik deur Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleisprodusente organisasie (RPO) saamgestel is en volg op die vrystelling van misdaadstatistieke deur die minister van Polisie, Bheki Cele. Volgens[...]
Die impak van veediefstal
Deur Jess de Klerk Veediefstal is ’n emosionele saak vir boere maar die volle impak word nie besef nie. Die meeste boere is apaties teenoor die probleem en word eers kwaad daaroor as daar by hulle gesteel word. Die meeste operasies en patrollies fokus op die “runners” wat vee[...]
Veediefstal: Ekonomiese sabotasie van die landbousektor
Die tekortkominge wat tans by Veediefstal Eenhede (VDE) in die Suid-Afrikaanse Polisie Diens (SAPD) deur boerderygemeenskappe in die Vrystaat bespeur word, is bydraend tot wat bykans as ekonomiese sabotasie van die landbousektor beskou kan word. Dit is die mening van Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO).[...]
Beveilig jou plaas teen aanvalle en veediefstal
Plaasveiligheid is iets wat in elke boer se agterkop spook. Almal is bewus van die aantal gewelddadige misdade wat jaarliks op ons land se plase voorkom. Boere probeer alles in hulle vermoë om hulleself te beskerm teen hierdie sinnelose geweld. Ongelukkig is daar ook sekere mense wat hierdie kans[...]