Surveillance King
Beveilig jou plaas teen aanvalle en veediefstal
Plaasveiligheid is iets wat in elke boer se agterkop spook. Almal is bewus van die aantal gewelddadige misdade wat jaarliks op ons land se plase voorkom. Boere probeer alles in hulle vermoƫ om hulleself te beskerm teen hierdie sinnelose geweld. Ongelukkig is daar ook sekere mense wat hierdie kans[...]