veediefstal
Polisieman aangekeer oor veediefstal
’n Waarnemende polisie stasiebevelvoerder en sy makker, ’n voorheen veroordeelde veedief, het gister in die Frankfort-hof op aanklag van veediefstal verskyn. Die mans is Maandag op heterdaad betrap waar hulle vyf skape op die plaas van Danie Muller gesteel het. Deon van der Watt, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL)[...]
Beveilig jouself so teen veediefstal: Deel 1
Die jaar van nuwe rekords in verliese as gevolg van veediefstal. Só kan 2019 volgens die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum beskryf word. Die landboubedryf het verlede jaar R929 257 500 verloor weens dié georganiseerde misdaad, aldus die forum. Die organisasie het reeds in 2016 gemeld dat 87% van alle veediefstal deur[...]
Nuwe kommunikasiebeleid in VS in stryd teen veediefstal
’n Nuwe kommunikasiebeleid is geformuleer om die kopseer van veediefstal in die Vrystaat meer doeltreffend aan te spreek. Die Vrystaatse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die provinsie en Vrystaat Landbou (VL) het saamgespan om dit vir hul lede makliker te maak om te weet watter riglyne om te[...]
Veediefstal oor die feesseisoen toon ‘n afname
Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum het oor die afgelope jare 'n tendens bevestig dat daar 'n toename in veediefstal is oor die feesseisoen en die somer plantseisoen. Verskeie faktore dra by tot die toename in veediefstal soos die betaling van bonusse, die hoeveelheid geld wat beskikbaar is om vleis- en[...]
Veediefstalmisdaadstatistieke
Op 12 September 2019 het die minister van Polisie, Bheki Cele, die nasionale misdaadstatistieke vir Suid-Afrika, insluitende die veediefstalstatistieke, bekendgestel. Teen dié agtergrond en met inagneming van die volgende agtergrondinligting, word die statistiek geanaliseer as een van die hoofdoelwitte van die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum. Die oplossing en vermindering van[...]