beveilig jouself
Beveilig jouself so teen veediefstal: Deel 1
Die jaar van nuwe rekords in verliese as gevolg van veediefstal. Só kan 2019 volgens die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum beskryf word. Die landboubedryf het verlede jaar R929 257 500 verloor weens dié georganiseerde misdaad, aldus die forum. Die organisasie het reeds in 2016 gemeld dat 87% van alle veediefstal deur[...]