veiligheid

Beveilig jouself so teen veediefstal: Deel 1

Die jaar van nuwe rekords in verliese as gevolg van veediefstal. Só kan 2019 volgens die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum beskryf word. Die landboubedryf het verlede jaar R929 257 500 verloor weens dié georganiseerde misdaad, aldus die forum. Die organisasie het reeds in 2016 gemeld dat 87% van alle veediefstal deur[...]

By Specialist Writer|24th February 2020|Categories: Artikels, Veiligheid|Tags: , , |

‘n Selfoon-toepassing vir plaasaanvalle

Meer akkurate statistieke, ’n vinniger reaksietyd ná bedreigings en die monitor van misdaad in jou omgewing. Dit is van die funksies wat ’n nuwe veiligheidstoepassing, genaamd Die Plaaswag wat deur Vrystaat Landbou (VL) bekend gestel is, gebruikers kan bied. Volgens Gerhard Kriel, hoof uitvoerende beampte van VL, werk die[...]

By Benine Ackermann|11th May 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Nuwe selfoontoepassing beskikbaar vir boere se veiligheid

Vrystaat Landbou (VL) het onlangs ’n nuwe veiligheidstoepassing met die naam Die Plaaswag aan sy lede, boere en die publiek bekend gestel. Volgens Gerhard Kriel, hoof uitvoerende beampte van VL, werk die toepassing of toep, waarvan VL ’n vennoot is, met ’n paniekknoppie en sal dit boere en die[...]

By Benine Ackermann|9th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , |
0
Go to Top