plaasveiligheid

Op die grond: ‘n Ontleding van plaasaanvalle in die Vrystaat vir die tydperk April 2016 tot Maart 2018

Dr. Jane Buys – Veiligheids- en Risiko-analis, Vrystaat Landbou Die verskynsel van ernstige geweldsmisdade ook beter bekend as plaasaanvalle op plase en of kleinhoewes teen boere, hulle gesinne en inwoners/werkers wat op plase woonagtig is, is oor dekades heen ‘n fenomeen in die Vrystaat. Wat die dinamika van hierdie[...]

Nuwe selfoontoepassing beskikbaar vir boere se veiligheid

Vrystaat Landbou (VL) het onlangs ’n nuwe veiligheidstoepassing met die naam Die Plaaswag aan sy lede, boere en die publiek bekend gestel. Volgens Gerhard Kriel, hoof uitvoerende beampte van VL, werk die toepassing of toep, waarvan VL ’n vennoot is, met ’n paniekknoppie en sal dit boere en die[...]

By Benine Ackermann|9th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , |
0
Go to Top