veediefstal
Nuwe hulplyn help boere met veediefstal
Om die enorme impak van veediefstal beter te bepaal, tendense raak te sien én inligting te versamel om dit te bekamp. Dis volgens dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), van die redes waarom ’n veediefstal-hulplyn in die Vrystaat begin is. “Misdaadstatistieke wys dat tussen 67% tot 80%[...]
Veediefstal slaan boere swaarder as wat die syfers wys
Volgens die RPO se Nuusbrief moet die ekonomiese impak van veediefstal met sorg bestudeer word omdat die waarde van die gesteelde vee op verskillende maniere verreken kan word. Dit is soms onduidelik of dieselfde prys per kop oor die tydperk in sulke berekeninge gebruik is en of dit volgens[...]