RPO
Nuwe kommunikasiebeleid in VS in stryd teen veediefstal
’n Nuwe kommunikasiebeleid is geformuleer om die kopseer van veediefstal in die Vrystaat meer doeltreffend aan te spreek. Die Vrystaatse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die provinsie en Vrystaat Landbou (VL) het saamgespan om dit vir hul lede makliker te maak om te weet watter riglyne om te[...]
RPO Inligtingsdag
Ter ondersteuning van die staat se pogings om die verloop en gevolge van die voorkoms van bek-en-klouseer (BKS) buite die beheerde gebied van BKS doeltreffend te bestuur en onder beheer te hou, bied die Limpopo Dieregesondheidsforum (LDGF) en die nasionale bedryfsorganisasie vir rooivleisprodusente (RPO en RPO Limpopo), ‘n gesamentlike[...]
RPO Noord-Kaap-kongres: Boere weer positief na die kongres
“Die afgelope jaar het die rooivleisboere voor verskeie uitdagings te staan gekom in hulle bedryf. Die tydperk is veral gekenmerk deur die ergste droogte in dekades, onsekerheid op die politieke front met verwysing na onteiening sonder vergoeding, asook die onlangse uitbreking van listeriose,” het Johan van der Colff, voorsitter[...]
Topboer in aksie by skaapboeredag
Die 2017 Nasionale Skaapboer van die Jaar, Frans Wiid, sal optree by ‘n Skaapdag wat op 10 Mei 2018 op sy plaas, Aan-die-Lande, Hopetown aangebied word. Hy sal verskeie bestuursaspekte van skaapboerdery soos veldbestuur, die gebruik van besproeide weidings, teeldoelwitte, seleksiemaatstawwe, bestuur tydens lam-en paartyd en die beheer van[...]