Veeboer van die jaar 2017

Topboer in aksie by skaapboeredag

Die 2017 Nasionale Skaapboer van die Jaar, Frans Wiid, sal optree by ‘n Skaapdag wat op 10 Mei 2018 op sy plaas, Aan-die-Lande, Hopetown aangebied word. Hy sal verskeie bestuursaspekte van skaapboerdery soos veldbestuur, die gebruik van besproeide weidings, teeldoelwitte, seleksiemaatstawwe, bestuur tydens lam-en paartyd en die beheer van[...]

By Specialist Writer|7th May 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top