veeboer
Veeboer van die jaar is lief vir sy skape
“Skaapboerdery is die enigste boerdery waar jy uit niks uit kan opstaan en begin boer.” So sȇ Frans Wiid, Voermol Veeboer van die Jaar vir 2017, by sy Skaapboeredag in Hopetown op sy plaas, Aan-die-Lande. Frans is defnitief ‘n boer wat daarin glo om vorentoe te boer. Hy boer[...]