veeboere
Veeboere: Kanna bespaar tyd, geld en arbeid
’n Skare arbeiders is nie meer nodig om die werk op ’n plaas gedoen te kry nie. Daarvoor sorg Kanna Industries se nuwe veehanteringstoerusting. “Ons bou en toets tans nuwe veehanteringstoerusting, maar boere kan dit by NAMPO Kaap en Agri Megaweek kom bekyk,” sê Willa Nolte van Kanna. Skaapvervoerband[...]
RPO Noord-Kaap-kongres: Boere weer positief na die kongres
“Die afgelope jaar het die rooivleisboere voor verskeie uitdagings te staan gekom in hulle bedryf. Die tydperk is veral gekenmerk deur die ergste droogte in dekades, onsekerheid op die politieke front met verwysing na onteiening sonder vergoeding, asook die onlangse uitbreking van listeriose,” het Johan van der Colff, voorsitter[...]