Free State Agriculture
VL verwelkom aanstelling van plaasmoorde ondersoekspan in VS
Vrystaat Landbou (VL) het sy dank teenoor die Hennenman Boereverening, die gemeenskap van Hennenman en omliggende dorpe en die publiek uitgespreek vir hul ondersteuning tydens die protesaksie teen plaasmoorde in Hennenman op Maandag 16 November. Die organisasie is oortuig dat die wyse waarop die protes aksie verloop het, vertroue[...]
VL behaal sukses met plaasmoord protes in Hennenman teen borg vir beskuldigdes
Vrystaat Landbou (VL) het vandag ʼn suksesvolle protes in samewerking met Hennenman Boerevereniging aangeteken teen plaasmoorde. VL het 'n versoekskrif aan die staatsaanklaer oorhandig waarin versoek word dat geen borg aansoek toegestaan mag word vir plaasmoordenaars nie. Meer as 400 mense het vandag in Hennenman bymekaar gekom hiervoor. Die[...]
Brande: 339 plase geraak
Vrystaat Landbou (VL) het gister, 27 Oktober 2020, besoek afgelê in die brand geteisterde gebied van die Wes-Vrystaat. Behoeftebepalings word plaaslik uitgevoer en behoort binne enkele dae afgehandel te wees. VL koördineer die groot getal skenkings na die boere in die geaffekteerde gebiede. “Manne, die Here was baie goed[...]
Vestiging van landelike veiligheid bevelsentrum vir die Vrystaat
Vrystaat Landbou (VL) en die Transvaal Landbou Unie SA (TLU SA) het ‘n behoefte geïdentifiseer om samewerking met alle veiligheidrolspelers in landbou te kommunikeer om georganiseerde, gestandaardiseerde en geakkrediteerde opleiding binne die Landelike Beveiliging Strategie (LBS) in boerderygemeenskappe in die Vrystaat te vestig. Dit het gerealiseer in positiewe gesprekvoering[...]
Senekal: VL eis dringende aksie teen korrupte SAPD-lede
Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL) het in ‘n memorandum aan senior Vrystaat staatsamptenare, LUR Polisie, Paaie en Vervoer, Mnr M.S. Mashinini en LUR Landbou en Landelike Ontwikkeling, Mnr. K.W. Bulwane, geëis dat dringende aksie deur die regering geneem moet word om die vlaag plaasaanvalle op boere en[...]