landelike veiligheid
Vestiging van landelike veiligheid bevelsentrum vir die Vrystaat
Vrystaat Landbou (VL) en die Transvaal Landbou Unie SA (TLU SA) het ‘n behoefte geïdentifiseer om samewerking met alle veiligheidrolspelers in landbou te kommunikeer om georganiseerde, gestandaardiseerde en geakkrediteerde opleiding binne die Landelike Beveiliging Strategie (LBS) in boerderygemeenskappe in die Vrystaat te vestig. Dit het gerealiseer in positiewe gesprekvoering[...]