Free State Agriculture
Nóg ‘n plaasaanval op bejaarde boer langs Lesotho-grens
Vrystaat Landbou (VL) het meer as 350 grensboere as lede wat by 10 dorpe langs die Lesotho grens boer. Die afgelope dekade het misdade teen die RSA/Lesotho grens meer as 500 boere genoop om boerdery te staak. Francois Wilken, president van VL, het sy misnoeë uitgespreek met die ernstige[...]
Kinders ook slagoffers van oorgrensmisdade wat al groter bedreiging vir VS boerderygemeenskappe se veiligheid word
Vrystaat Landbou (VL), wat meer as 3 500 kommersiële landbouers in die Vrystaat verteenwoordig, is baie bekommerd oor die toename in oorgrens-misdade wat in boerderygemeenskappe plaasvind. Plase wat geleë is tussen die RSA en die Lesothogrens word veral geteiken. Op 21 Junie 2020 is John Parr van die plaas[...]
VL teleurgesteld in NERSA se goedkeuring van ESKOM prysverhogings
Dit is vir Vrystaat Landbou (VL) ‘n reuse teleurstelling dat NERSA toegelaat het dat ESKOM R13,3 miljard van die R27,3 biljoen aan verliese wat ESKOM gedurende die boekjaar 2018-19 gely het, kan vorder. VL doen al ‘n aantal jare voorleggings en vertoë tydens NERSA se openbare verhore en het[...]
VL (COVID-19) Corona-virus aksies
Sonder om paniek te saai en in ‘n poging om die verspreiding van COVID-19 te probeer beperk het die Dagbestuur van Vrystaat Landbou(VL) op 16 Maart 2020 vergader en as gevolg van sy verantwoordelikheid teenoor sy personeel, bestuur, lede en hulle werknemers besluit om alle byeenkomste wat vir die[...]
Vrystaat Landbou ernstig bekommerd oor beurtkrag
“Vrystaat Landbou (VL) spreek sy ernstige kommer uit oor die jongste vlaag beurtkrag, omdat dit onder meer groot negatiewe gevolge op voedselsekerheid het. Ons doen ook ’n beroep op die regering om die probleem ’n eerste prioriteit te maak en spoedig aan te spreek.” Só sê Francois Wilken, President[...]