Eskom
VL teleurgesteld in NERSA se goedkeuring van ESKOM prysverhogings
Dit is vir Vrystaat Landbou (VL) ‘n reuse teleurstelling dat NERSA toegelaat het dat ESKOM R13,3 miljard van die R27,3 biljoen aan verliese wat ESKOM gedurende die boekjaar 2018-19 gely het, kan vorder. VL doen al ‘n aantal jare voorleggings en vertoë tydens NERSA se openbare verhore en het[...]